Omtrent ons

Centigrade bied koelkamer en vrieskamer verkope, diens en installasie werk aan. Met gesamentlike ervaring van meer as 75 jaar gaan ons voort om ‘n hoë gehalte diens te lewer. Met ons kennis en ervaring kan u ons vertrou om u top bron van al u verkoelings behoeftes te wees. Ons uitgebreide ontwerp en installasie portefeulje wissel van: glasdeur koelkamer / vrieskamer by vulstasies, geïsoleerde strukture, voedsel winkels, voorbereiding area’s, skoon kamers, lykshuis koelkamers, mobiele sekuriteit kantore en laboratoriums. Ons bied volledige projekbestuur, van terreinopname tot die installasie en inbedryfstelling. Centigrade streef voortdurend om die mees energie-effektiewe, hoë kwaliteit Koel & Vrieskamers vir vandag se mark te ontwikkel.